Refund policy
Ons wil hê jy moet 100% happy wees met jou purchase. As dinge nie heeltemal uitgewerk het soos jy ge-expect het nie, is ons hier om 'n oplossing te vind.
DAMAGED / VERKEERDE PRODUCTS
Ons sal enige product wat ge-damage of verkeerd geprint is replace, solank jy ons binne 7 dae laat weet vandat jy jou order ontvang het. Stuur asseblief 'n paar foto’s van die item wat jy ontvang het, asook dit wat jy oorspronklik ge-order het.
HOE OM 'N RETURN TE BEGIN
Om seker te maak ons sort jou so vinnig as moontlik uit, kontak ons asseblief direk om jou options te bespreek. Let wel dat alle returns gelog moet word binne 7 dae vandat jy jou order ontvang het. Ons kan ongelukkig nie return requests aanvaar na daai 7-dae window nie.
Hou asseblief die volgende guidelines in gedagte:
- Condition: Die items moet nog in dieselfde condition wees as toe jy dit ontvang het, verkieslik in die original packaging.
- Shipping: Ons sal vir jou instructions gee oor waarheen om die items te stuur sodra die return ge-authorize is. Daar gaan 'n delivery fee wees wat jy moet betaal.
Om die bal aan die rol te sit, stuur asseblief die volgende details saam in jou request:
- Order Nommer (check jou confirmation email)
- Volle Naam en Van
- Reason vir die Return (dit help ons om ons products en service te improve)
DIE PROSES
Sodra ons jou request ge-review en ge-approve het, sal ons met jou gesels oor die beste delivery options. Wanneer die delivery method bevestig is en die delivery fee gesettle is, sal ons 'n courier reël om die item by jou adres te kom optel. Sodra ons die item veilig teruggekry het, sal ons jou refund process.
KONTAK ONS
Reg om te begin? Whatsapp ons by +27 76 343 5364, stuur vir ons 'n email by hoezit@kommin.co.za of gebruik die contact form op ons website. Ons probeer om binne 24-48 uur terug te kom na jou toe.