Skip na Product Info
1 van 2

Kommin Bucket Hat

Kommin Bucket Hat

Regular prys R 199.00 ZAR
Regular prys Discount prys R 199.00 ZAR
Op Sale Sold Out
Delivery options sal display by checkout.
Kleur: Wit

Size

’n Lekker, proper kommin bucket hat vir elke dag. Gemaak van 100% cotton wat lekker lig op die kop voel en asemhaal — of jy nou agter die braai staan, deur ’n naweek-markie loop, of net op die stoep ’n koue ene geniet. Hy sit net stewig genoeg dat hy nie met die eerste bietjie wind weg waai nie, en sonder om jou kop te squeeze.

View volle details