Skip na Product Info
1 van 4

10 in stock

Nie Verlore Nie Hempie

Nie Verlore Nie Hempie

Regular prys R 280.00 ZAR
Regular prys Discount prys R 280.00 ZAR
Op Sale Sold Out
Delivery options sal display by checkout.
Kleur: Wit

Size

Ma’s kan mos alles vind — van daai een verlore sokkie tot jou lewenskeuses. Aangesien sy jou nog altyd kan opspoor, is jy tegnies nog nie van die pad af nie...

Die Fit & Kwaliteit: 
Ons hou nie van hempies wat soos frokkies sit nie, so daarom gebruik ons 100% cotton 180gsm hempies vir al ons designs. Dit gee jou daai stewige, gemaklike fit wat nie vir ’n braai-vlek skrik nie en sy vorm behou, maak nie saak hoeveel keer jy hom was nie.

View volle details