1
/
van
4
9 in stock
Tequila Hempie
Tequila Hempie
Regular prys
R 280.00 ZAR
Regular prys
R 299.00 ZAR
Discount prys
R 280.00 ZAR
Unit prys
/
per
Delivery options sal display by checkout.
Size
Kon nie pickup availability kry nie
If life gives you lemons... dan is daar mos net een manier om gebruik te maak van daai lemons
Die Fit & Kwaliteit:
Ons hou nie van hempies wat soos frokkies sit nie, so daarom gebruik ons 100% cotton 180gsm hempies vir al ons designs. Dit gee jou daai stewige, gemaklike fit wat nie vir ’n braai-vlek skrik nie en sy vorm behou, maak nie saak hoeveel keer jy hom was nie.
Share
